Nuwe Lof Biblioteek

Tydends die Nuwe Lof Konferensies wat in Maart gebeur het, is besonderse inligting en inspirasie gedeel deur onder andere, Louis Brittz, Retief Burger, Stella en Stass. Hierdie is ‘n versameling van die vier hoofsessies, en is opgeneem by Vredelust gemeente tydens die Kaap konferensie.

Retief Burger | Dag 1 – Net Een Naam

Stella & Stass | Dag 1 | Hoe om my gemeente te dien

Louis Brittz & Stass | Dag 1 | Verwerking en multitracks praktiese sessie

0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegTerug na winkel